Boks: Oudwêreldkampioen Tete in SA vermoor
Nuus
Polisie in die Oos-Kaap ondersoek die dood van die voormalige wêreldbokskampioen Zolani “Last Born” Tete in KuGumpo-stad. Hy was tussen 2014 en 2015 die IBF junior-bantam-wêreldkampioen en die WBO-ban...
This preview comes from the publisher’s feed. Read the complete story at the original source, or explore more articles from this feed below.