Erongo-goewerneur woedend oor pastoor, 78, wat in oop rioolgat sterf
Nuus
Erongo-goewerneur Natalia |Goagoses eis aanspreeklikheid van die Hentiesbaai-munisipaliteit na die dood van 'n 78-jarige pastoor wat in 'n diep, oop rioolgat in die Omdel-gemeenskap geval het. Dit was...
This preview comes from the publisher’s feed. Read the complete story at the original source, or explore more articles from this feed below.