Hardapdam se waterverbruik bly hoog te midde van hitte en rekord-koringoes
Nuus
Watergebruik uit die Hardapdam het vir die tweede agtereenvolgende week 2,8 miljoen kubieke meter oorskry, aansienlik hoër as normaal, om die Hardap-groenskema te voorsien. Kosmos 94.1 Nuus het met Da...
This preview comes from the publisher’s feed. Read the complete story at the original source, or explore more articles from this feed below.