DA vra vir ‘n dringende parlementêre ondersoek oor chroniese medisyne tekorte
Nuus
Die DA sê tot 50 noodsaaklike medisynes is nie in die openbare gesondheidsorgstelsel beskikbaar nie, insluitend behandelings vir hoë bloeddruk, diabetes en geestesgesondheidstoestande. Die party dring...
This preview comes from the publisher’s feed. Read the complete story at the original source, or explore more articles from this feed below.