Byna 87 000 studente baat by gesubsidieerde tersiêre onderwys
Nuus
Die Minister van Finansies, Erica Shafudah, sê sowat 87-duisend studente het vanjaar by die regering se gesubsidieerde tersiêre onderwysprogram baat gevind. Sy het dit Donderdag in die Nasionale Verga...
This preview comes from the publisher’s feed. Read the complete story at the original source, or explore more articles from this feed below.