Rugby: Erasmus maak geen verskonings vir die nederlaag teen die Wallabies nie
Nuus
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het geweier om verskonings te maak vir hul nederlaag van 42-38 teen die Wallabies gister in Perth. Die Bokke was teen rustyd met 24-17 agter en ná 63 minute met 42-17...
This preview comes from the publisher’s feed. Read the complete story at the original source, or explore more articles from this feed below.