Landbou-ministerie bekom N$40m om graan van plaaslike boere te koop
Nuus
Die ministerie van landbou sê dit het 40 miljoen Namibiese dollar bekom om graan van plaaslike boere te koop wat nie die vorige seisoen se oes kon verkoop nie. Baie boere hou steeds hul graan-oeste in...
This preview comes from the publisher’s feed. Read the complete story at the original source, or explore more articles from this feed below.