Stop werk tydelik by Uis-tinmyn, vra MUN
Nuus
Die Mynwerkersunie het gevra vir die tydelike opskorting van werksaamhede by Andrada Mining se Uis-tinmyn ná die dood van 'n werker. Die werker is Maandag oorlede nadat hy by die werk ineengestort het...
This preview comes from the publisher’s feed. Read the complete story at the original source, or explore more articles from this feed below.