SA rol lenacapavir uit
Nuus
Die Departement van Gesondheid sê meer as 55 000 mense het begin om lenacapavir te gebruik, 'n inspuitbare medikasie wat twee keer per jaar toegedien word om MIV te voorkom. Die program is by 360 open...
This preview comes from the publisher’s feed. Read the complete story at the original source, or explore more articles from this feed below.