Olifante in Kunene-hooglande se bewegings gemonitor
Nuus
Olifante herken nie heinings, plase of dorpsgrense nie. In die Kunene-hooglande kan dit mense en wild in konflik bring, veral wanneer olifante deur veegebiede beweeg en gewasse en groentetuine plunder...
This preview comes from the publisher’s feed. Read the complete story at the original source, or explore more articles from this feed below.